Monte Rosa is geleƫ in Tuine, Kaapstad en bied huisvesting aan 111 bejaarde inwoners en is 'n organisasie sonder winsbejag.
Ons strewe daarna om 'n tuiste te skep vir gelukkige, gestimuleerd en goedversorgde bejaardes deur die maksimale benutting van hulpbronne en dienste, om sodoende die bes moontlike lewenskwaliteit van ons inwoners te verseker.
By Monte Rosa dra die sterkes ons swakkes.
Tel: | 021 423 8173/4 |
Faks: | 021 424 2104 |
Email: | monte_rosa@xsinet.co.za |
Adres: | Faure Straat 5 |
Tuine | |
Kaapstad | |
8001 |